Happy Birthdays! - 11th June 2008 @ 2:06 am «   »

Location: China : Happy Birthdays!

Happy birthday to a few family members of the Roos/Conarroe Family! Luca 23rd May, Mom 1st June and Brad 11th June.

All our love and best wishes.

One Response to “Happy Birthdays!”  
Mamma van PE Says:

Hullo julle! Kanni glo ek het so lanklaas iets geskryf nie. Wow! Alles klink absoluut so great. ‘n Mens weet eintlik nie soveel v China nie,en diet moet wonderlik wees om hd redelike onbekende te sien. Skryf nou voordat ek julle nuutste fotos gesien het ,want ek lees nog net die 1ste stukkie,dan ek alweer offline. Ek het toe Collin gebel en ‘n ou kom more (Vryd) om router te konnekteer,dan sal hd frustrasie hopelik verby wees. Woe-a!!!Vandag het die kunsklas my verjaarsdagete gehad voor klas.My ‘n glas rooiwyn laat drink,en my oe het nog lank na ons begin het,oormekaar gekyk! Die skildery het nie so sleg uitgekom nie.
Veriang baie,maar lewe my so in met alles wat julle doen. Brad het blykbaar ‘n lekker verjaardag gehad ,met Anree wat lekker kos gemaak het en gisteraand ,op sy dag gaan uiteet.Vnaand is hulle ook uit en dan gaan hele gesin naweek weg,vir buurman se verjaardag.
Met baie liefde,Mamma xxxx