Naples - 13th April 2008 @ 3:54 pm «   »

Location: Italy : Naples

We’ve arrived in Naples after a very quick train trip from Rome, only 2.5 hours. We went straight to a hostel, Ostello Mergellina, outside the centre of town and quite a walk from everything.

We were only planning on staying 3 nights to explore the entire region, but decided on 5 nights, after looking at everything there is to do. At the moment we are walking through the old town of Naples and will have an early night.

Tomorrow we are taking an early train to Herculaneum and Pompeii. After that we will have 3 more full days to explore Capri, Sorrento, Salerno, Positano and Amalfi.

The weather has not been too great, but at least it is not raining at the moment.

IMG_0237

IMG_0246

IMG_0251

IMG_0256

IMG_0258

IMG_0261

IMG_0263

IMG_0403

3 Responses to “Naples”  
Mamma van PE Says:

Dit soo lekker on die aand vd 9de,self geluk te wens met jou verjaardag, veral na die mislukte pogings die oggend. Marizanne, jou Ma het gesms dat jy met hulle gepraat het gister, en dat dit goed gaan. Liefde xxx

Marli van der Merwe Says:

Hi daar julle twee! Baie geluk met jou klaar vervalde B-day Jan! Ons het aan jou gedink terwyl ons in Malaysia was. Ons het gister teruggekom en is nou weer by die werk. Hoe depressing is reality nie soms nie. Die troue was great en die honeymoon fantasties!. Marizanne, al jou honeymoon goodies wat jy my gegee het by die Hen party was vrek handig. Ek het elke dag aan jou gedink!
Ek is so jaloers dat julle Positano en Capri gaan sien. Ek was mal daaroor! Geniet die scary smal bussie trippie op na Anna Capri!
Liefde x

Ons kry hopelik ons trou foto’s volgende week!

Pa en Ma Deacon Says:

Hi julle twee
Ons wil net vinnig vir julle se dat dit goed gaan met ons. Ouma Bettie is nog op die oomblik by ons. Sy gaan vandag hospitaal toe vir toetse en dan gaan sy weer Vrydag terug ouetehuis toe.
Ons glo dit gaan nog steeds baie goed met julle en dat julle alles nog baie geniet.
Kyk mooi na julle self en dan praat ons weer later.
Baie liefde
Ons twee
xxxxxxxxxx